Dag 7 – My Mandaat om te Lewe

Tema – Dag 7 – My Mandaat om te Lewe

Skrif – Gen 2 : 1-3

Bespreek

  1. Wat beteken dit om in God se rus in te gaan?
    Heb 4 : 3-10, Luk 4 : 18-19, Mark 4 : 27
  2. Wie gee jou die Mandaat om te lewe?
    1Joh 4 : 92, Kor 5 : 17, Spr 10 : 22

Belofte – Psalm 37 : 4

Read more

Dag 4 – Seisoen van Verandering

Tema – Dag 4 – Seisoen van Verandering

Skrif – Gen 1 : 14-19

Bespreek

  1. Is tyd ‘n bate of ‘n las
    Joh 9 : 4, Kor 6 : 2
  2. Wees wys met tyd
    Efes 5 : 15-16, Spr 27 : 1
  3. Leef vir die geleentheid en nie volgens jou horlosie nie
    Gal 6 : 9, Luk 23 : 40-42

Belofte – Open 22 : 13

Read more

Dag 3 – Saad van verandering

Tema – Dag 3 – Saad van verandering

Skrif – Gen 1 : 9-13

Bespreek

  1. Saad in ‘n mieliesak bring geen oes in nie
    Joh 12 : 24, Mark 4 : 26-29, Matt 13 : 24-26
  2. Die grond bepaal hoe effektief die saad is
    Luk 8 : 4-15
  3. Saad van verandering
    1Pet 1 : 22-25

Belofte – Lev 26:10 Amplified Bible

Read more

Dag 2 – “The sky is the limit”

Tema – Dag 2 – “The sky is the limit”

Skrif – Gen 1 : 6-8

Bespreek

  1. Sien jouself soos God jou sien
    Rig 6 : 11-13, Jes 46 : 3-4
  2. Wat sien jy vandag in die spieel?
    Joh 21 : 3-17
  3. Wie en wat is droom diewe in jou lewe?
    1Sam 17 : 26-29, 2Kor 5 : 17, 2Tim 1 : 7

Belofte – Jos 13 : 1

Read more