Dag 3 – Saad van verandering

Tema – Dag 3 – Saad van verandering

Skrif – Gen 1 : 9-13

Bespreek

  1. Saad in ‘n mieliesak bring geen oes in nie
    Joh 12 : 24, Mark 4 : 26-29, Matt 13 : 24-26
  2. Die grond bepaal hoe effektief die saad is
    Luk 8 : 4-15
  3. Saad van verandering
    1Pet 1 : 22-25

Belofte – Lev 26:10 Amplified Bible


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like