Wat sê die Bybel wie is God?

Tema – Wat sê die Bybel wie is God?

Bespreek

  1. Die God altyd daar is………………………Jes 41 : 10
  2. Die God van die toekoms……………….Deut 31 : 8
  3. Die God wat jou Red Bull is…………….Ps 103 : 3-5
  4. Die God wat jou bemin…………………..Jes: 54 : 10
  5. Die God wat jou Outsurance is……….Joh 16 : 33
  6. Die God wat jou noodhulp is………….Ps 147 : 3
  7. Die God wat die lewe is………………….Joh 14 : 6
  8. Die God wat vergewe…………………….Miga 7 : 18
  9. God bly Altyd Goed……………………….Nahum 1 : 7

Read more

Wie is God? ‘n God wat dien.

Tema – Wie is God? ‘n God wat dien.

Skrif – Mark 10 : 45

Bespreek

  1. Om te dien is deel van GOD se Karakter.
    Fil 2 : 5 -11
  2. God is bereid om SY hande vuil te maak.
    Gen 2 : 7, Gen 3 : 9, Matt 8 : 3
  3. God se Van is nie “Stuurman” nie.
    Jes 55 : 8-9, Matt 26 : 39

Belofte – Psalm 46 : 11

Read more

Wie is God? God se Voorsiening

Tema – Wie is God? God se Voorsiening

Skrif – Gen 22 : 8-14

Bespreek

  1. Die Skepping is nie selfonderhoudend nie en het God nodig.
    Matt 6 : 25-34, Rom 11 : 36
  2. Gehoorsaamheid aktiveer God se Voorsiening
    1Kon 17 : 1-24

Belofte – Fil 4 : 19

Read more

God is verhewe bo grense

Tema – God is verhewe bo grense

Skrif – Ex 34 : 4-8

Bespreek

  1. Die mens het n begeerte om te sien wie hy aanbid.
    Ex 33 : 18-23, Joh 14 : 6-11
  2. Ons aanbid n God wat verhewe is bo grense
    Mark 10 : 27, Jes 59 : 1, Efes 3 : 20
  3. Ons beperk God se Hand as ons vaskyk in die proses
    Num 11, Mark 8 : 1-5

Belofte – Gen 28 : 15

Read more