Skip to content
Tema – Vasbyt 3
Bespreek
- Bid sonder om te kla
- Moenie ‘n afgod maak van jou behoefte nie
- Moenie geestelik ontwater nie
Skrifgedeeltes
Luk 10 : 39-42, Eks 17 : 1-7, Fil 4 : 6
Eks 32 : 1-5, Eks 32 : 22-24, Ps 115 : 4-8
Rom 16 : 18, Joh 4 : 13-14, Joh 7 : 37-39
Belofte – Dan 3 : 17-18
Read more
Tema – Vasbyt 2
Bespreek
- In die woestyn, moenie dat omstandighede jou waarde en denke bepaal nie.
- In die woestyn, leef of vandag saak maak.
- In die woestyn, kan jy nie die horlosie terugdraai nie
Read more
Tema – Vasbyt
Bespreek
- Skrifgedeeltes
Heb 12 : 1-3
Luk 4 : 1-14
Belofte – Deut 33 : 27
Read more
Tema – Moenie dat die wildernis jou menswees verander nie
Skrif – Ex 13 : 17-18
Bespreek
- Naomi se wildernis
Rut 1 : 1-5 + 12-13
- Hoe het Naomi verander?
Rut 1 : 19-20
- God verander n Mara in n Elim
Ex 15 : 23-27
Belofte – Ex 17 : 12
Read more
Tema – Is jou God in staat?
Skrif – Luk 1 : 37-38
Bespreek
- God is in staat om jou te beskerm.
Dan 6 : 20-24, Jes 4 : 2
- God is in staat om jou lewe te verleng.
- 2Kon 20 : 1-8, Luk 18 : 1
- God is in staat om jou lot te verander.
Job 42 : 2 + 10-12, Hand 3 : 2-8
Belofte – Fil 4 :13
Read more