Moenie dat die wildernis jou menswees verander nie
Tema – Moenie dat die wildernis jou menswees verander nie
Skrif – Ex 13 : 17-18
Bespreek
- Naomi se wildernis
Rut 1 : 1-5 + 12-13 - Hoe het Naomi verander?
Rut 1 : 19-20 - God verander n Mara in n Elim
Ex 15 : 23-27
