2024 is jou jaar!

Tema: 2024 is jou jaar!
Skrif: Gen 8 : 22

Bespreek
Jy is NOU hier!
Luk 13 : 6-8
Gen 13 : 10-12
Wat is die verwagtinge van 2024?
Luk 13 : 6-7
Gee HOM nog ‘n jaar!
Luk 13 : 8
1Tim 4 : 12
Medisyne is nie lekker nie.
Luk 13 : 8
Luk 6 : 8-10
Joh 11 : 39
Afsluiting: Open 21 : 5

Read more

Jy moet eers aflaai voor jy kan oplaai!

Tema: Jy moet eers aflaai voor jy kan oplaai!
Skrif: Lev 26 : 10

Bespreek
Hoekom is dit nodig dat ons beplan?
2Kon 19 : 25
Pred 3 : 1-2 + 11
Wat kan ek aflaai?
Mark 2 : 22
Heb 12 : 1
Kol 3 : 8-10
Die Beste lê nog voor!
Pred 7 : 10
Jes 43 : 18-19
Afsluiting
Luk 2 : 7

Read more