My buurman se Bybel – brandoffer of braaivleis

Tema: My buurman se Bybel – brandoffer of braaivleis

Skrif = 2Kor 2 : 14-17

1 Is my aanbidding n welaangename reuk?
Gen 8 : 20-21
Lev 2 : 1-2
Joh 12 : 3-5
2 Wat se reuk versprei ek in my wereld?
Gen 27 : 27
Joh 11 : 39
Fil 4 : 18
3 Hoeveel parfuum is nodig?????
Jak 3 : 17
Belofte
Dan 3 : 27

Read more