Skip to content
Tema – Vasbyt 3
Bespreek
- Bid sonder om te kla
- Moenie ‘n afgod maak van jou behoefte nie
- Moenie geestelik ontwater nie
Skrifgedeeltes
Luk 10 : 39-42, Eks 17 : 1-7, Fil 4 : 6
Eks 32 : 1-5, Eks 32 : 22-24, Ps 115 : 4-8
Rom 16 : 18, Joh 4 : 13-14, Joh 7 : 37-39
Belofte – Dan 3 : 17-18
Read more
Tema – Vasbyt 2
Bespreek
- In die woestyn, moenie dat omstandighede jou waarde en denke bepaal nie.
- In die woestyn, leef of vandag saak maak.
- In die woestyn, kan jy nie die horlosie terugdraai nie
Read more
Tema – Vasbyt
Bespreek
- Skrifgedeeltes
Heb 12 : 1-3
Luk 4 : 1-14
Belofte – Deut 33 : 27
Read more