Meer as Genoeg – 2

Tema: Meer as Genoeg – 2
Skrif= Heb 1 : 3

Bespreking:

  1. Die Woord van God bring Voorsiening
    1Kon 17 : 1-6
    1Kon 17 : 7-16
    Luk 5 : 4-9
  2. Hoe weet ek dit is n Woord van God?
    1Sam 3 : 1-11
    Belofte = Gen 26 : 1+12

Read more

Meer as Genoeg

Tema: Meer as Genoeg
Skrif= Matt 6 : 25-33

Bespreking:

1. God se karakter onderhou die skepping.
Gen 2 : 15-17
Gen 3 : 19-23
2. Waarop fokus ek? Voorsiening of DIE VOORSIENER.
2 Kor 9 : 8
Matt 7 : 11
Luk 12 : 7
Belofte = Jes 3 : 10

Read more