Wildernis- Hou Koers

Tema: Wildernis- Hou Koers
Skrif: Jes 43 : 1-4

Bespreek
1 Die Windernis daag jou gemaksone uit: Ethan
Ex 13 : 20-22
2Kor 5 : 7
2 Die wildernis is n plek van wonderwerke: Rietsee
Ex 14 : 8-13
Ex 14 : 14-15
3 In die wildernis dra ons plakkies: Kedemot
Deut 2 : 26-29
Heb 12 : 1-2
Afsluiting: Gen 21 : 14-17

Read more

Wildernis- Daar is ‘n Beloofte Toekoms

Tema: Wildernis- Daar is n Beloofte Toekoms
Skrif: Jes 43 : 19

Bespreek
Die Wildernis blom omdat God daar is
Num 10 : 12
Hoog 2 : 1
Ex 33 : 18-21
Jy is net n reisiger deur die wildernis.
Hos 2 : 14-16
Fil 1 : 6
Heb 11 : 14-16
2Kor 4 : 17-18
Belofte: Jes 11 : 16

Read more

Die Wildernis bring Verandering

Tema: Die Wildernis bring Verandering
Skrif: Ps 51 : 12

Bespreek

  1. Die Wildernis gaan jou verander
    Num 32 : 23
    Ex 16 : 1-12
    1Kor 10 : 1-6
  2. In die wildernis wil God jou van die Natuurlike lei na die Bo Natuurlike
    2Kor 3 : 18
    Jes 61 : 1-3
    Ps 78 : 23-25
    Belofte = Efes 3 : 20

Read more

Die Wildernis OPENBAAR wie jy asook God is!!!

Tema: Die Wildernis OPENBAAR wie jy asook God is!!!
Skrif: Jes 35 : 1-4

Bespreek

  1. Die einde van jou krag is die begin van God se Sterkte.
    Ex 15 : 22
    Ps 103 : 14
    Heb 12 : 1-2
  2. As God jou in die woestyn ingelei het sal Hy jou ook daar uitlei.
    Deut 32 : 9-11
    Rig 14 : 5-9

    Afsluiting: Ps 138 : 8

Read more