Game Changer 2 – 7 Woorde wat ‘n stad red
Tema: Game Changer 2 – 7 Woorde wat ‘n stad red
Skrif= Spr 11 : 30 & Jona 1-4
Bespreking:
1 God se liefde het geen grense nie
Jona 4 : 2
Gen 10 : 7-11
2 God se liefde skryf mens nooit af nie
Jona 1 : 14-15 + 17 & 3 : 10
Heb 6 : 4
3 God se liefde verander mense
Jona 3 : 4-9
1 Sam 10 : 6-9
Afsluiting = 1 Tim 2 : 3-4
