Skaduwee – As gister aan my deur klop
Tema: Skaduwee – As gister aan my deur klop
Skrif= Jer 29 : 11
Bespreking:
HOE KAN EK BEVRY WEES VAN GISTER
1 Leef vir nou
2Kor 6 : 2
2 Dink anders oor gister
Heb 10 : 17
3 Jy is nie meer dieselfde as gister nie.
2Kor 5 : 17 & Mark 6 : 1-6
4 Bou ‘n monument en leer
1Sam 7 : 12
5 Maak plek vir die nuwe
Jes 43 : 18-19
6 Is jy bereid om gister te laat gaan???
Luk 9 : 62
Belofte = Fil 3 : 13-14
