Skip to content
Tema – Die geveg waar jy tweede gekom het
Bespreek
- In watter mate was Jesus versoek?
Matt 4 : 1,7,1, 1Matt 14 : 11-14, Luk 7 : 36-39, Matt 26 : 39
- HELP! Die sonde lè en loer vir my!
Gen 4 : 7, Rom 7 : 15, Heb 4 : 16, Kol 3 : 1-2
Belofte – Spr 26 : 20
Read more
Tema – Die God wat Herstel
Bespreek
- Woord beloftes dat God herstel
1Pet 5 : 10, Ps 139 : 11-12, Joel 2 : 25-26
Jer 30 : 17, Jes 40 : 28-31, Ps 34 : 19, Ps 147 : 3
Belofte – Jes 61 : 7-8
Read more
Tema – Die Wins en Verlies Rekening
Bespreek
- Die verliese wat ek gely het, kom dit van die Here of duiwel?
Jak 1 : 17, Joh 10 : 10, Job 1 : 12
- Wat se verliese het ek die afgelope tyd gely?
Job 1 : 13-22 & 2 : 7-8
- Al raak ons aan die slaap ons God sluimer of slaap nie
Gen 50 : 20, 1 Sam 30
Belofte – Jes 61 : 1-3, Deut 28 : 13
Read more