Die Wins en Verlies Rekening
Tema – Die Wins en Verlies Rekening
Skrif – Spr 6 : 30-31, Job 42 : 10
Bespreek
- Die verliese wat ek gely het, kom dit van die Here of duiwel?
Jak 1 : 17, Joh 10 : 10, Job 1 : 12 - Wat se verliese het ek die afgelope tyd gely?
Job 1 : 13-22 & 2 : 7-8 - Al raak ons aan die slaap ons God sluimer of slaap nie
Gen 50 : 20, 1 Sam 30

