My Keuse – Ek kies om God te vertrou

Tema: My Keuse – Ek kies om God te vertrou

Skrif = Jes 26 : 4

Bespreek

Al bring toekoms onsekerheid, God het alreeds more bepaal.
1 Kon 17 : 1-16
My toekoms in God is groter as my onserheid
Voorsien = Fil 4 : 19
Rus = Joh 14 : 1-3
Eensaam = Ex 33 : 21
Einde = Psalm 138 : 8
Silver jare= Jes 46 : 3-4
Belofte
Jes 3 : 10

Read more

My Keuse – Ek kies om te volhard

Tema: My Keuse – Ek kies om te volhard

Skrif = Heb 12 : 1-2

Bespreek
Wie sit op jou paviljoen?
1Sam 17 : 34-36, Psalm 18 : 30, 1Pet 4 : 10
Wie en wat maak jou moeg?
Gen 26 :1 7-22, Gal 1 : 10
Ek kies om te volhard
1Kor 9 : 25-26, 2Tim 4 : 6-7
Belofte
Matt 19 : 26

Read more

My Keuse – Ek kies om God se Stem te hoor

Tema: My Keuse – Ek kies om God se Stem te hoor

Watter stemme hoor jy in jou lewe?
1Sam 3 : 1-11
Amos 3 : 7
Wat doen jy as God se stem stil raak in jou lewe?
Psalm 1 : 1-3
Jos 6 : 2-5
Wat is die gevolg as ek God se Stem kies?
Jes 55 : 3
Belofte
Gen 3 : 7-9

Read more

My Keuse – Ek Kies Genesing

Tema: My Keuse – Ek Kies Genesing

Skrif – Rut 1 : 20, Rut 4 : 14-16

Moenie jou eie voorskrif skryf nie
2Kon 5 : 1-12
Joh 3 : 30
Genesing kom van binne na buite
2Kon 5 : 11-14
2Kor 4 : 16
Trek die pleister af
Luk 6 : 6-10
Luk 8 : 43-48
Belofte
Eseg 36 : 26

Read more