Skip to content
Tema – Metamorfose
Skrif – Ps 105 : 17-19
Bespreek
- Het ek verandering nodig?
Rom 12 : 1-22, Kor 3 : 18
- Hoe kan ek verandering in my lewe bring?
Gal 5 : 19-22
- Blywende verandering vind van Binne na Buite plaas.
Joh 15 : 1-5, Ps 51 : 12
Belofte – Matt 17 : 2
Read more
Tema – Wat gebeur met ons as ons sterf?
Skrif – Luk 16:19-31
Bespreek
- Jou leefwyse en besluite bepaal jou ewige tuiste
- Jy kan nie jou ewige tuiste verander na jy gesterf het nie
- As jy as gelowige sterf, kry jy ‘n verheerlikte liggaam en beweeg in die perfekte
- Ons kan nie met die dooies kommunikeer nie
Lees Ps 116:15
Belofte – Ex 14:14
Read more
Tema – Hoe lank nog?
Skrif – Jes 21 : 11
Bespreek
- God is verhewe bo ons tydsones
2Pet 3 : 8-9, Gal 4 : 4
- Mens kan nie God se spoed bepaal nie?
Hand 1 : 6-7, Pred 3 : 1-11
- Vertrou jy God se spoed?
Ps 31 : 15, Joh 12 : 23
Belofte – 1 Kor 2 : 9
Read more
Tema – “Wie is God” en die vraag ” Wie sê julle is Ek?”
Skrif – Matt 16 : 13-16
Tekste
- Ex 34: 5-8
- Psalm 23 2
- Kor 12:7-9
- Joh 20:24-28
- Jes 6:1-7
Read more
Tema – Wat sê die Bybel wie is God?
Bespreek
- Die God altyd daar is………………………Jes 41 : 10
- Die God van die toekoms……………….Deut 31 : 8
- Die God wat jou Red Bull is…………….Ps 103 : 3-5
- Die God wat jou bemin…………………..Jes: 54 : 10
- Die God wat jou Outsurance is……….Joh 16 : 33
- Die God wat jou noodhulp is………….Ps 147 : 3
- Die God wat die lewe is………………….Joh 14 : 6
- Die God wat vergewe…………………….Miga 7 : 18
- God bly Altyd Goed……………………….Nahum 1 : 7
Read more