Wat sê die Bybel wie is God?

Tema – Wat sê die Bybel wie is God?

Bespreek

  1. Die God altyd daar is………………………Jes 41 : 10
  2. Die God van die toekoms……………….Deut 31 : 8
  3. Die God wat jou Red Bull is…………….Ps 103 : 3-5
  4. Die God wat jou bemin…………………..Jes: 54 : 10
  5. Die God wat jou Outsurance is……….Joh 16 : 33
  6. Die God wat jou noodhulp is………….Ps 147 : 3
  7. Die God wat die lewe is………………….Joh 14 : 6
  8. Die God wat vergewe…………………….Miga 7 : 18
  9. God bly Altyd Goed……………………….Nahum 1 : 7


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like