Skip to content
Tema: Waarop fokus jy?
Skrif – 2 Kor 5 : 17
Bespreek
- Pasop jou oog kan jou mislei!
Gen 3 : 6-7, Gen 13 : 5-15
- Kyk deur God se bril!
2 Kon 6 : 17, Hand 7 : 55-60
- Wat kan ek doen om beter te sien?
Fil 3 : 14-15, Fil 4 : 8
Belofte – Matt 6 : 22
Read more
Tema: Geopende en Geslote deure
Bespreek
- God is die deur na nuwe geleenthede.
Joh 10 : 7-9, Open 3 : 20, Matt 7 : 7-8
- Die seen van ‘n Geslote deur.
Joh 20 : 19, Matt 6 : 6, Hand 1 : 4
Belofte – Jes 45 : 2-3
Read more