In die Voetspore van Jesus

Tema: In die Voetspore van Jesus
Skrif: Luk 9 : 20

Bespreek:
Bonatuurlike werke
Regte vriende
Mark 2 : 1-12
My geleentheid
Luk 8 : 43-48
Jou oor maak saak
Luk 22 : 47-51
Afsluiting: Luk 23 : 3

Read more

Voetspore: Jesus herstel die posisie van die vrou

Tema: Voetspore: Jesus herstel die posisie van die vrou

Skrif = Gal 3 : 28

Bespreking
Die Koningin van die Skepping
Gen 2 : 18-25
Na die sondeval word die posisie van die vrou deur man bepaal.
Gen 3 : 16-20
Jesus herstel die posisie van die Vrou
Joh 4 : 9 + 16-18 + 27-29
Luk 8 : 43-48
Luk 7 : 37-44
Luk 10 : 38-42
Belofte
Efes 5 : 28

Read more

In die voetspore van Jesus – Lewe na die kruis

Tema: In die voetspore van Jesus – Lewe na die kruis

Skrif = Joh 21 : 21-22

Bespreek
Jesus het nie weggekruip nie Hy het opgedaag
Joh 20 : 19
Jesus het die vrese en twyfel aangespreek
Joh 20 : 24-28
Jesus vervul die tydelike behoeftes van die mense
Joh 21 : 5-13
Jesus herstel gebroke verhoudinge
Joh 21 : 15-17
Jesus behou geloof in mense
Matt 28 : 17-20
Belofte – Mark 10 : 21

Read more