In die voetspore van Jesus – Lewe na die kruis

Tema: In die voetspore van Jesus – Lewe na die kruis

Skrif = Joh 21 : 21-22

Bespreek
Jesus het nie weggekruip nie Hy het opgedaag
Joh 20 : 19
Jesus het die vrese en twyfel aangespreek
Joh 20 : 24-28
Jesus vervul die tydelike behoeftes van die mense
Joh 21 : 5-13
Jesus herstel gebroke verhoudinge
Joh 21 : 15-17
Jesus behou geloof in mense
Matt 28 : 17-20
Belofte – Mark 10 : 21

Opsomming


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like