Voetspore: Jesus herstel die posisie van die vrou
Tema: Voetspore: Jesus herstel die posisie van die vrou
Skrif = Gal 3 : 28
Bespreking
Die Koningin van die Skepping
Gen 2 : 18-25
Na die sondeval word die posisie van die vrou deur man bepaal.
Gen 3 : 16-20
Jesus herstel die posisie van die Vrou
Joh 4 : 9 + 16-18 + 27-29
Luk 8 : 43-48
Luk 7 : 37-44
Luk 10 : 38-42
Belofte
Efes 5 : 28

