Die Toekoms Venster

Tema – Die Toekoms Venster

Skrif – Deut 31 : 8

Bespreek

  1. Wat is in die truspieel van u lewe?
    Ex 14 : 30 & Gen 19 : 17+26
  2. Wat sien u deur die voorruit van u motor?
    Jos 3 : 1-5+14-17, Joh 10 : 27

Belofte – Jes 52 : 2

Read more

Is jy MAN of MUIS

Tema – Is jy MAN of MUIS

Skrif – 1Kor 16 : 13-14

Bespreek

  1. ‘n Man na die Hart van God het….
    MOED – Jos 1 : 9 & Fil 4 : 13
    AANHOUER – Spr 24 : 16 & 2Tim 4 : 7
    NOUGESET – 1Tim 6 : 11-12 & 1Pet 1 : 15-16
    NEDERIG – Miga 6 : 8 & 1Pet 5 : 6
    EEN LIEFDE – Efes 5 : 25 & Spr 5 : 18

Read more

Dankbaarheid

Tema – Dankbaarheid

Bespreek

  1. Dankbaarheid is ‘n sleutel tot God se skatkis
    Luk 17 : 12-19
  2. Dankbaarheid is ‘n leefstyl
    Kol 3 : 16-17, Fil 4 : 6, 1Thess 5 : 17-18

Belofte – Heb 12 : 28

Read more

Waar kamp jy ?

Tema – Waar kamp jy ?

Bespreek

  1. Kampterein 1 = Onstuimige waters van Vrees
    2Sam 4 : 4, 2Sam 9 : 1-13, 1Joh 4 : 18
  2. Kampterein 2 = Berg van Moeg gesukkel
    Joh 5 : 1-9, Efes 3 : 20
  3. Kampterein 3 = Die Troon van Genade
    Sag 4 : 6-10, Heb 4 : 16

Read more