Skip to content
Tema – ‘n Goeie dag begin met die regte verwagting
Skrif – Spr 13 : 13
Bespreek
- Stel jou verwagting in God en nie in Mense en Dinge nie
Rom 15 : 13, 1Tim 6 : 17
- Wees voorbereid op die slegte MAAR verwag die goeie.
Fil 1 : 19-20, Jak 1 : 17, Psalm 27 : 12-14
- Moet nooit in die donker twyfel wat God in die Lig geopenbaar het nie
Hab 3 : 17-19, Psalm 138 : 8
Belofte – Fil 3 : 14
Read more
Tema – Kan goeie vrugte van ‘n slegte stamboom kom?
Skrif – Eseg 18 : 2
Bespreek
- ‘n Goeie stamboom kan ook vrot vrugte dra
Gen 49 : 3 & Num 32 : 1-5 & Gen 49 : 19
- Maar ‘n slegte stamboom kan goeie vrugte dra
Gen 29 : 31+34 & Gen 34 : 30-31 & Gen 49 : 5 &
Ex 32 : 1-4 +25-30 & Deut 10 : 8-9
- Hoe lyk jou stamboom (vrugte)?
Joh 1 : 12-13 & Joh 15 : 3-5
Belofte – Jer 17 : 8
Read more