‘n Goeie dag begin met die regte verwagting
Tema – ‘n Goeie dag begin met die regte verwagting
Skrif – Spr 13 : 13
Bespreek
- Stel jou verwagting in God en nie in Mense en Dinge nie
Rom 15 : 13, 1Tim 6 : 17 - Wees voorbereid op die slegte MAAR verwag die goeie.
Fil 1 : 19-20, Jak 1 : 17, Psalm 27 : 12-14 - Moet nooit in die donker twyfel wat God in die Lig geopenbaar het nie
Hab 3 : 17-19, Psalm 138 : 8
