Stop, DINK en doen

Tema: Stop, DINK en doen

Skrif: 1 Kor 2 : 16

Bespreking:

D = Doel
1Kor 10 : 31
1Sam 24 : 4-12
I = Insette
Hab 3 : 19
Psalm 1 : 2
N = Noodsaaklik
Fil 4 : 8
Gal 6 : 4-5
K = Kopskuif
Jes 43 : 18-19
Matt 15 : 11
Belofte= Rig 6 : 12

Read more

STOP, dink en doen

Tema: STOP, dink en doen

Bespreking:

S = STIL WEES
Ps 46 : 11
Gen 3 : 8
T = TEL JOU SEENINGE
Psalm 103 : 2
Psalm 103 : 10-11
O = ONTHOU
Psalm 40 : 2-3
Sag 3 : 1-5
P = PRAAT
Spr 18 : 21
1Pet 3 : 8-9
Belofte = Gen 24 : 10-14

Read more

Job se raad vir 2023

Tema: Job se raad vir 2023

Skrif = Luk 4 : 4

Bespreking:

1. Bly aanbid tenspyte van die storm
Job 1 : 20-22
2. Jou krisis veroorsaak nie n krisis in die hemel nie
Job 2 : 9-10
3. Leef deur geloof nie vrees nie
Job 3 : 25
4. God sal dit volbring
Job 19 : 25
5. Moenie God bevraagteken nie
Job 40 : 20+27
6. Als is moontlik by God
Job 42 : 2
7. God kan jou lot verander
Job 42 : 10
Belofte = Deut 11 : 12

Read more