Job se raad vir 2023
Tema: Job se raad vir 2023
Skrif = Luk 4 : 4
Bespreking:
1. Bly aanbid tenspyte van die storm
Job 1 : 20-22
2. Jou krisis veroorsaak nie n krisis in die hemel nie
Job 2 : 9-10
3. Leef deur geloof nie vrees nie
Job 3 : 25
4. God sal dit volbring
Job 19 : 25
5. Moenie God bevraagteken nie
Job 40 : 20+27
6. Als is moontlik by God
Job 42 : 2
7. God kan jou lot verander
Job 42 : 10
Belofte = Deut 11 : 12

