Bring Hoop huistoe vir kersfees – 2
Tema: Bring Hoop huistoe vir kersfees – 2
Skrif = Rom 2 : 4
Bespreking:
1. Goedheid is die grootste prediker van die evangelie
Luk 9 : 13-17
Jak 2 : 15-16
2. Goedheid word nie verdien nie
Gen 50 : 15-21
Joh 13 : 5
3. Goedheid is n refleksie van jou siel
2 Kor 9 : 6-7
Luk 21 : 1-4
Belofte : Spr 19 : 17

