Bring Hoop huistoe vir kersfees – 1
Tema: Bring Hoop huistoe vir kersfees
Skrif = Gal 5 : 22
Bespreking:
Kindness = Goedheid
1 Goedheid is n teken van krag en nie n swakheid nie
Num 12 : 3
Luk 18 : 15-16
2 Goedheid is nie goedkoop nie en vra n prys
Jes 53 : 1-5
Luk 10 : 33-35
3 Goedheid is gebore in die hart van God
Ps 103 : 8-12
Nah 1 : 7
Belofte = Ex 33 : 18-19

