Tema: Vreesloos- Net jy loop in jou skoene Skrif: Pred 11 : 4-6
Bespreek Onsekerheid skep vrees Joh 13 : 7 Gen 50 : 19-21 Joh 21 : 17-25 Die lewe is nie risiko vry nie Hand 20 : 22-34 Hand 21 : 4-15 Josua 13 : 1 Afsluiting: Deut 31 : 8
Tema: Vreesloos- Vreesloos- maar nie ‘n Volstruis nie Skrif: Rom 10 : 17
Bespreek Feite is nie Leuens nie Mark 5 : 35-37 Sprinkane eet nie druiwe nie Num 13 : 1-2 + 17-20 + 25-33 Num 14 : 1-9 + 20-24 2Kor 5 : 7 Afsluiting: 1Sam 17 : 45
Bespreek My hand in God se hand Psalm 28 : 2 Psalm 63 : 3-5 Ex 17 : 8-16 God is my Bannier Heb 12 : 1-2 Heb 13 : 5 Joh 16 : 33 Afsluiting: 2Kor 4 : 8-9