Skip to content
Tema – Wie is God? ‘n God wat dien.
Skrif – Mark 10 : 45
Bespreek
- Om te dien is deel van GOD se Karakter.
Fil 2 : 5 -11
- God is bereid om SY hande vuil te maak.
Gen 2 : 7, Gen 3 : 9, Matt 8 : 3
- God se Van is nie “Stuurman” nie.
Jes 55 : 8-9, Matt 26 : 39
Belofte – Psalm 46 : 11
Read more
Tema – Wie is God? God se Voorsiening
Skrif – Gen 22 : 8-14
Bespreek
- Die Skepping is nie selfonderhoudend nie en het God nodig.
Matt 6 : 25-34, Rom 11 : 36
- Gehoorsaamheid aktiveer God se Voorsiening
1Kon 17 : 1-24
Belofte – Fil 4 : 19
Read more
Tema – God is verhewe bo grense
Skrif – Ex 34 : 4-8
Bespreek
- Die mens het n begeerte om te sien wie hy aanbid.
Ex 33 : 18-23, Joh 14 : 6-11
- Ons aanbid n God wat verhewe is bo grense
Mark 10 : 27, Jes 59 : 1, Efes 3 : 20
- Ons beperk God se Hand as ons vaskyk in die proses
Num 11, Mark 8 : 1-5
Belofte – Gen 28 : 15
Read more
Tema – Kruispad
Skrif – Ps 32 : 8-9
Bespreek
- Kruispad 1= As jou drome in skerwe is
Ex 33
- Kruispad 2 = As die dood aan jou deur klop
1 Sam 30
- Kruispad 3= As jou geloof aangeval word
Dan 6
Belofte – Matt 26 : 39
Read more