Wie is God? ‘n God wat dien.
Tema – Wie is God? ‘n God wat dien.
Skrif – Mark 10 : 45
Bespreek
- Om te dien is deel van GOD se Karakter.
Fil 2 : 5 -11 - God is bereid om SY hande vuil te maak.
Gen 2 : 7, Gen 3 : 9, Matt 8 : 3 - God se Van is nie “Stuurman” nie.
Jes 55 : 8-9, Matt 26 : 39
