Afsprake wat Saak maak, ons gesels oor Lewe

Tema: Afsprake wat Saak maak, ons gesels oor Lewe

Skrif = Hand 17 : 24-25

1 Die lewe is n geskenk van God.
Gen 2 : 7, 2Kor 5 : 17, Joh 11 : 25
2 Jou lewe sal net sin maak as jy jou Goddelike doel uitleef.
Hand 13 : 36, Efes 2 : 10, Pred 11 : 1
3 Hoe kan ek voluit leef?
Pred 11 : 9-10+ 12 : 1
Belofte
Joh 10 : 10

Read more

Die Bose – Jy is nooit alleen nie

Tema: Die Bose – Jy is nooit alleen nie

Skrif = Hand 9 : 1-6

Bespreek
Jy staan nie alleen nie
Gen 3 : 1 + 12-15
Luk 4 : 1-2 + 13
Luk 22 : 31-32
Joh 16 : 33
1 Joh 4 : 4
Jak 4 : 7
Open 20 : 10
Belofte
Jes 54 : 10

Read more

Moenie tevrede wees met 2de beste nie

Tema: Moenie tevrede wees met 2de beste nie

Skrif = Rom 4 : 16-21

Bespreek
1 Daar is 1 ding wat God nie sal verander nie.

  Gen 15 : 1, Num 23 : 19

2 Het Abram die Vader van Geloof ook getwyfel?

  Gen 15 : 2-3, Jak 2 : 23

3 Jou doel is groter as die feite binne in die tent.

  Gen 15 : 4, Efes 3 : 20

4 God se uitnodiging: Kom na buite en sien die sterre.

  Gen 15 : 5, Joh 21 : 5-6

5 Geloof ontsluit die onmoontlike

  Gen 15 : 6, Gal 3 : 7 + 29

Belofte

  Gen 18 : 14

Read more

Hoe is dit moontlik om te midde van die storm sterk te staan

Tema: Hoe is dit moontlik om te midde van die storm sterk te staan?

Skrif = Jos 1 : 9 & 1Pet 5 : 10

Bespreek
My Sterkte is om Stil te wees
Jes 30 : 15 & Ex 14 : 14
My sterkte is om in die Toekons te glo
Ps 57 : 3 & Hand 17 : 26-28
My sterkte is om net Een stap op n slag te neem
Ps 118 : 24 & Efes 5 : 15-16
My sterkte is dat God my Rots is
Jes 51 : 1 & Ps 73 : 26
My sterkte is in die Kruis
Efes 2 : 14-19
Belofte :
Jes 40 : 30-31

Read more