Afsprake wat Saak maak, ons gesels oor Lewe
Tema: Afsprake wat Saak maak, ons gesels oor Lewe
Skrif = Hand 17 : 24-25
1 Die lewe is n geskenk van God.
Gen 2 : 7, 2Kor 5 : 17, Joh 11 : 25
2 Jou lewe sal net sin maak as jy jou Goddelike doel uitleef.
Hand 13 : 36, Efes 2 : 10, Pred 11 : 1
3 Hoe kan ek voluit leef?
Pred 11 : 9-10+ 12 : 1
Belofte
Joh 10 : 10

