Waar sit ek aan die etenstafel?

Tema – Waar sit ek aan die etenstafel?

Skrif – 2 Kor 5:17-21

Bespreek

  1. Hoe verkry ek my posisie aan tafel?
    Joh 3 : 3-7, Joh 1 : 12-13, Rom 8 : 15
  2. Wat beteken my posisie “In Christus” vir my?
    Efes 1 : 3, Efes 2 : 4-6, Efes 2 : 13, Efes 4 : 32

Belofte – Rom 8 : 1 & 37-39

Read more

Dag 7 – My Mandaat om te Lewe

Tema – Dag 7 – My Mandaat om te Lewe

Skrif – Gen 2 : 1-3

Bespreek

  1. Wat beteken dit om in God se rus in te gaan?
    Heb 4 : 3-10, Luk 4 : 18-19, Mark 4 : 27
  2. Wie gee jou die Mandaat om te lewe?
    1Joh 4 : 92, Kor 5 : 17, Spr 10 : 22

Belofte – Psalm 37 : 4

Read more