Dag 6 – Die hoogtepunt van die Skepping

Tema – Dag 6 – Die hoogtepunt van die Skepping

Skrif – Gen 1 : 24-31

Bespreek

  1. Hoekom het God die mens geskape?
    Mal 2 : 15, Jes 43 : 7
  2. Hoe lyk die perfekte mens?
    Kol 1 : 15, Rom 8 : 29-30
  3. Hoe verskil die Moderne mens van Adam?
    Gen 3 : 8-9, Gen 3 : 4-6, Gen 3 : 12

Belofte – Psalm 8 : 5

Opsomming met tekste

Skape en Bou


Audiogesprek

You Might Also Like