Dag 4 – Seisoen van Verandering
Tema – Dag 4 – Seisoen van Verandering
Skrif – Gen 1 : 14-19
Bespreek
- Is tyd ‘n bate of ‘n las
Joh 9 : 4, Kor 6 : 2 - Wees wys met tyd
Efes 5 : 15-16, Spr 27 : 1 - Leef vir die geleentheid en nie volgens jou horlosie nie
Gal 6 : 9, Luk 23 : 40-42

