In die Voetspore van Jesus

Tema: In die Voetspore van Jesus
Skrif: Luk 9 : 20

Bespreek:
Bonatuurlike werke
Regte vriende
Mark 2 : 1-12
My geleentheid
Luk 8 : 43-48
Jou oor maak saak
Luk 22 : 47-51
Afsluiting: Luk 23 : 3

Read more

Maniere hoe God voorsien?

Tema: Maniere hoe God voorsien?
Skrif: Gen 22 : 14

Bespreek:
God voorsien:
Deur die hand van ‘n mens
Gen 45 : 7-11
Luk 6 : 38
Deur die Hand van God
Ps 23 : 5
Deut 11 : 10-12
Jes 59 : 1
Deur jou eie hand
2Tess 3 : 10
Ex 4 : 2
Afsluiting: Fil 4 : 19

Read more

Die Swarthond 4: Drie Bovertrekke

Tema: Die Swarthond 4: Drie Bovertrekke
Skrif: 1Kon 19 : 13-16

Bespreek:
Bovertrek 1: Behoort
Luk 22 : 11-33
Bovertrek 2: Bevestiging
Joh 20 : 19-29
Bovertrek 3: Bekragtiging
Hand 1 : 7-14
Hand 2 : 1
Ps 84 : 11
Afsluiting: Miga 7 : 18

Read more

Die Swarthond 3: Die Bo Vertrek

Tema: Die Swart Hond 2: Aanvaar om te Verander
Skrif: Fil 4 : 6 & 1Kor 2 : 3-5

Bespreek
Hoe beweeg ek van aanvaar na verandering?
 1. Stuur ‘n SOS aan God
  Ps 77 : 1-3
  Jer 33 : 3
 2. Verander van binne na buite
  Ps 77 : 4-6
  Kol 3 : 1-2
 3. Vervang negatiewe gedagtes met dankbaarheid en aanbidding
  Ps 77 : 13-20
  Luk 7 : 37-38
 4. Verslaan die vrees met waarheid
  Rom 8 : 15
Afsluiting: 1Kon 19 : 4-7

Read more