Hoe is dit moontlik om te midde van die storm sterk te staan

Tema: Hoe is dit moontlik om te midde van die storm sterk te staan?

Skrif = Jos 1 : 9 & 1Pet 5 : 10

Bespreek
My Sterkte is om Stil te wees
Jes 30 : 15 & Ex 14 : 14
My sterkte is om in die Toekons te glo
Ps 57 : 3 & Hand 17 : 26-28
My sterkte is om net Een stap op n slag te neem
Ps 118 : 24 & Efes 5 : 15-16
My sterkte is dat God my Rots is
Jes 51 : 1 & Ps 73 : 26
My sterkte is in die Kruis
Efes 2 : 14-19
Belofte :
Jes 40 : 30-31

Opsomming

Kliek en lees


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like