God is verhewe bo grense

Tema – God is verhewe bo grense

Skrif – Ex 34 : 4-8

Bespreek

  1. Die mens het n begeerte om te sien wie hy aanbid.
    Ex 33 : 18-23, Joh 14 : 6-11
  2. Ons aanbid n God wat verhewe is bo grense
    Mark 10 : 27, Jes 59 : 1, Efes 3 : 20
  3. Ons beperk God se Hand as ons vaskyk in die proses
    Num 11, Mark 8 : 1-5

Belofte – Gen 28 : 15


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like