Hoe lank nog?

Tema – Hoe lank nog?

Skrif – Jes 21 : 11

Bespreek

  1. God is verhewe bo ons tydsones
    2Pet 3 : 8-9, Gal 4 : 4
  2. Mens kan nie God se spoed bepaal nie?
    Hand 1 : 6-7, Pred 3 : 1-11
  3. Vertrou jy God se spoed?
    Ps 31 : 15, Joh 12 : 23

Belofte – 1 Kor 2 : 9


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like