Wat gebeur met ons as ons sterf?

Tema – Wat gebeur met ons as ons sterf?

Skrif – Luk 16 : 19-31

Bespreek

  1. Jou leefwyse en besluite bepaal jou ewige tuiste
  2. Jy kan nie jou ewige tuiste verander na jy gesterf het nie
  3. As jy as gelowige sterf, kry jy ‘n verheerlikte liggaam en beweeg in die perfekte
  4. Ons kan nie met die dooies kommunikeer nie

    Lees Ps 116 : 15

Belofte – Ex 14 : 14


Audiogesprek

Videogesprek

You Might Also Like