Die Wildernis OPENBAAR wie jy asook God is!!!

Tema: Die Wildernis OPENBAAR wie jy asook God is!!!
Skrif: Jes 35 : 1-4

Bespreek

  1. Die einde van jou krag is die begin van God se Sterkte.
    Ex 15 : 22
    Ps 103 : 14
    Heb 12 : 1-2
  2. As God jou in die woestyn ingelei het sal Hy jou ook daar uitlei.
    Deut 32 : 9-11
    Rig 14 : 5-9

    Afsluiting: Ps 138 : 8

Opsomming




You Might Also Like