Die Wildernis “Why Me”
Tema: Die Wildernis “Why Me”
Skrif: Matt 4 : 19
Bespreek
1 Tussen die belofte en beloofde land is daar ‘n wildernis
Luk 4 : 1-2
Ex 3 : 7-10
Ex 13 : 17
2 Die onmoontlike word die geboortesaal van ‘n wonderwerk
Ex 14 : 10-15 + 21-28
Ex 5 : 1
Jes 58 : 11
Afsluiting: 1Kor 10 : 13

