Dag 2 – “The sky is the limit”
Tema – Dag 2 – “The sky is the limit”
Skrif – Gen 1 : 6-8
Bespreek
- Sien jouself soos God jou sien
Rig 6 : 11-13, Jes 46 : 3-4 - Wat sien jy vandag in die spieel?
Joh 21 : 3-17 - Wie en wat is droom diewe in jou lewe?
1Sam 17 : 26-29, 2Kor 5 : 17, 2Tim 1 : 7
