Dag 1 – Sit die Ligte aan
Tema – Dag 1 – Sit die Ligte aan
Skrif – Gen 1 : 1-5
Bespreek
- Lig openbaar die werklikheid
1Joh 1 : 5-6, Joh 12 : 35 - Lig bring groei en verandering
Ps 119 : 105, Spr 4 : 18-19 - As die Lig jou pad kruis kan jy nooit weer dieselfde wees nie.
Hand 9 : 1-9
