Dag 1 – Sit die Ligte aan

Tema – Dag 1 – Sit die Ligte aan

Skrif – Gen 1 : 1-5

Bespreek

  1. Lig openbaar die werklikheid
    1Joh 1 : 5-6, Joh 12 : 35
  2. Lig bring groei en verandering
    Ps 119 : 105, Spr 4 : 18-19
  3. As die Lig jou pad kruis kan jy nooit weer dieselfde wees nie.
    Hand 9 : 1-9

Belofte -1Pet 2 : 9

Read more

Metamorfose

Tema – Metamorfose

Skrif – Ps 105 : 17-19

Bespreek

  1. Het ek verandering nodig?
    Rom 12 : 1-22, Kor 3 : 18
  2. Hoe kan ek verandering in my lewe bring?
    Gal 5 : 19-22
  3. Blywende verandering vind van Binne na Buite plaas.
    Joh 15 : 1-5, Ps 51 : 12

Belofte – Matt 17 : 2

Read more