Skip to content
Tema – Hoe lank nog?
Skrif – Jes 21 : 11
Bespreek
- God is verhewe bo ons tydsones
2Pet 3 : 8-9, Gal 4 : 4
- Mens kan nie God se spoed bepaal nie?
Hand 1 : 6-7, Pred 3 : 1-11
- Vertrou jy God se spoed?
Ps 31 : 15, Joh 12 : 23
Belofte – 1 Kor 2 : 9
Read more
Tema – Kruispad
Skrif – Ps 32 : 8-9
Bespreek
- Kruispad 1= As jou drome in skerwe is
Ex 33
- Kruispad 2 = As die dood aan jou deur klop
1 Sam 30
- Kruispad 3= As jou geloof aangeval word
Dan 6
Belofte – Matt 26 : 39
Read more
Tema – Die Toekoms Venster
Skrif – Deut 31 : 8
Bespreek
- Wat is in die truspieel van u lewe?
Ex 14 : 30 & Gen 19 : 17+26
- Wat sien u deur die voorruit van u motor?
Jos 3 : 1-5+14-17, Joh 10 : 27
Belofte – Jes 52 : 2
Read more
Tema – Is jy MAN of MUIS
Skrif – 1Kor 16 : 13-14
Bespreek
- ‘n Man na die Hart van God het….
MOED – Jos 1 : 9 & Fil 4 : 13
AANHOUER – Spr 24 : 16 & 2Tim 4 : 7
NOUGESET – 1Tim 6 : 11-12 & 1Pet 1 : 15-16
NEDERIG – Miga 6 : 8 & 1Pet 5 : 6
EEN LIEFDE – Efes 5 : 25 & Spr 5 : 18
Read more
Tema – Dankbaarheid
Bespreek
- Dankbaarheid is ‘n sleutel tot God se skatkis
Luk 17 : 12-19
- Dankbaarheid is ‘n leefstyl
Kol 3 : 16-17, Fil 4 : 6, 1Thess 5 : 17-18
Belofte – Heb 12 : 28
Read more
Tema – Waar kamp jy ?
Bespreek
- Kampterein 1 = Onstuimige waters van Vrees
2Sam 4 : 4, 2Sam 9 : 1-13, 1Joh 4 : 18
- Kampterein 2 = Berg van Moeg gesukkel
Joh 5 : 1-9, Efes 3 : 20
- Kampterein 3 = Die Troon van Genade
Sag 4 : 6-10, Heb 4 : 16
Read more