Geopende en Geslote deure

Tema: Geopende en Geslote deure

Skrif – Open 3 : 7-8

Bespreek

  1. God is die deur na nuwe geleenthede.
    Joh 10 : 7-9, Open 3 : 20, Matt 7 : 7-8
  2. Die seen van ‘n Geslote deur.
    Joh 20 : 19, Matt 6 : 6, Hand 1 : 4

Belofte – Jes 45 : 2-3

Read more

Tema – Die geveg waar jy tweede gekom het

Tema – Die geveg waar jy tweede gekom het

Skrif – Heb 4 : 15

Bespreek

  1.   In watter mate was Jesus versoek?
      Matt 4 : 1,7,1, 1Matt 14 : 11-14, Luk 7 : 36-39, Matt 26 : 39
  2.   HELP! Die sonde lè en loer vir my!
      Gen 4 : 7, Rom 7 : 15, Heb 4 : 16, Kol 3 : 1-2

Belofte – Spr 26 : 20

Read more

Die Wins en Verlies Rekening

Tema – Die Wins en Verlies Rekening

Skrif – Spr 6 : 30-31, Job 42 : 10

Bespreek

  1. Die verliese wat ek gely het, kom dit van die Here of duiwel?
    Jak 1 : 17, Joh 10 : 10, Job 1 : 12
  2. Wat se verliese het ek die afgelope tyd gely?
    Job 1 : 13-22 & 2 : 7-8
  3. Al raak ons aan die slaap ons God sluimer of slaap nie
    Gen 50 : 20, 1 Sam 30

Belofte – Jes 61 : 1-3, Deut 28 : 13

Read more

Waar sit ek aan die etenstafel?

Tema – Waar sit ek aan die etenstafel?

Skrif – 2 Kor 5:17-21

Bespreek

  1. Hoe verkry ek my posisie aan tafel?
    Joh 3 : 3-7, Joh 1 : 12-13, Rom 8 : 15
  2. Wat beteken my posisie “In Christus” vir my?
    Efes 1 : 3, Efes 2 : 4-6, Efes 2 : 13, Efes 4 : 32

Belofte – Rom 8 : 1 & 37-39

Read more

Wat gebeur met ons as ons sterf?

Tema – Wat gebeur met ons as ons sterf?

Skrif – Luk 16:19-31

Bespreek

  1. Jou leefwyse en besluite bepaal jou ewige tuiste
  2. Jy kan nie jou ewige tuiste verander na jy gesterf het nie
  3. As jy as gelowige sterf, kry jy ‘n verheerlikte liggaam en beweeg in die perfekte
  4. Ons kan nie met die dooies kommunikeer nie

    Lees Ps 116:15

Belofte – Ex 14:14

Read more