Dankbaarheid

Tema – Dankbaarheid

Bespreek

  1. Dankbaarheid is ‘n sleutel tot God se skatkis
    Luk 17 : 12-19
  2. Dankbaarheid is ‘n leefstyl
    Kol 3 : 16-17, Fil 4 : 6, 1Thess 5 : 17-18

Belofte – Heb 12 : 28

Read more

Waar kamp jy ?

Tema – Waar kamp jy ?

Bespreek

  1. Kampterein 1 = Onstuimige waters van Vrees
    2Sam 4 : 4, 2Sam 9 : 1-13, 1Joh 4 : 18
  2. Kampterein 2 = Berg van Moeg gesukkel
    Joh 5 : 1-9, Efes 3 : 20
  3. Kampterein 3 = Die Troon van Genade
    Sag 4 : 6-10, Heb 4 : 16

Read more

Is jou God in staat?

Tema – Is jou God in staat?

Skrif – Luk 1 : 37-38

Bespreek

  1. God is in staat om jou te beskerm.
    Dan 6 : 20-24, Jes 4 : 2
  2. God is in staat om jou lewe te verleng.
  3. 2Kon 20 : 1-8, Luk 18 : 1
  4. God is in staat om jou lot te verander.
    Job 42 : 2 + 10-12, Hand 3 : 2-8

Belofte – Fil 4 :13

Read more

‘n Goeie dag begin met die regte verwagting

Tema – ‘n Goeie dag begin met die regte verwagting

Skrif – Spr 13 : 13

Bespreek

  1. Stel jou verwagting in God en nie in Mense en Dinge nie
    Rom 15 : 13, 1Tim 6 : 17
  2. Wees voorbereid op die slegte MAAR verwag die goeie.
    Fil 1 : 19-20, Jak 1 : 17, Psalm 27 : 12-14
  3. Moet nooit in die donker twyfel wat God in die Lig geopenbaar het nie
    Hab 3 : 17-19, Psalm 138 : 8

Belofte – Fil 3 : 14

Read more

Kan goeie vrugte van ‘n slegte stamboom kom?

Tema – Kan goeie vrugte van ‘n slegte stamboom kom?

Skrif – Eseg 18 : 2

Bespreek

  1. ‘n Goeie stamboom kan ook vrot vrugte dra
    Gen 49 : 3 & Num 32 : 1-5 & Gen 49 : 19
  2. Maar ‘n slegte stamboom kan goeie vrugte dra
    Gen 29 : 31+34 & Gen 34 : 30-31 & Gen 49 : 5 &
    Ex 32 : 1-4 +25-30 & Deut 10 : 8-9
  3. Hoe lyk jou stamboom (vrugte)?
    Joh 1 : 12-13 & Joh 15 : 3-5

Belofte – Jer 17 : 8

Read more