Skaduwee – Skaduwee – Sielsbande (soul tie)
Tema: Skaduwee – Skaduwee – Sielsbande (soul tie)
Skrif= 1Sam 18 : 1
Bespreek
1 Wat is n sielsband?
Geestelik – Fil 1 : 8-10
Emosioneel – Gen 44 : 27-31
Vleeslik – Gen 2 : 24
2 Wat se invloed het n sielsband?
1Kor 7 : 22-24
1Joh 4 : 18
1Kor 6 : 15- 20
3 Hoe verbreek ek n sielsband?
Gal 5 : 1
Joh 8 : 36
Matt 6 : 12
Spr 26 : 20
Afsluiting = Ps 121 : 5

